
Kyk na jou diere om verliese te verhoed
Loading player...
Daar is verskeie faktore wat ‘n rol speel in die gesondheid van kuddes. Dr. Lizanne Meiring, veearts by die Universiteit van die Vrystaat, sê hoë reënval, sowel as droogtes, kan onder meer ‘n negatiewe invloed op kuddegesondheid hê. Hier is Meiring met meer hieroor…