
Byeboerdery die moeite werd ondanks skerp angels, sê NK-byeboer
Loading player...
Byeboerdery is deesdae nie net ‘n gewilde agterplaas tydverdryf nie, maar kan ook in ‘n suksesvolle sakebedryf omskep word. In ons laaste spesiale insetsel gesels Elsabe Richard met Jana du Plessis, ’n suksesvolle byeboer van die Keimoes-omgewing in die Noord-Kaap, wat reeds van kleins af belanggestel het om met bye te boer…