As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. JAKOBUS 1:5
Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd. Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle. 1 Petrus 5:6-7
Wees stil voor die Here en wag geduldig op Hom; moenie jou ontstel oor die een wat sukses in sy weg het nie, oor 'n man wat kwaad beraam nie. Psalm 37:7
Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. ROMEINE 8:38-39
Die Here jou God is by jou, 'n held wat verlossing skenk. Hy verheug Hom oor jou met blydskap; Hy swyg in sy liefde; Hy juig oor jou met gejubel. SEFÁNJA 3:17
As julle gewillig is en luister, sal julle die goeie van die land eet. JESAJA 1:19
4 Jul 2024 11PM
1 min
180 – 200
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.