Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
744 Episodes
160 – 180

Lucio Basson - 1 Samuel 3:10

Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister! 1 SAMUEL 3:10
27 Aug 2024 11PM 1 min

Peter Kotze - Galasiers 5:1

Vryheid is waarvoor Christus ons bevry het! Staan dan vas, en laat julle nie weer onder 'n juk van slawerny indwing nie! Galasiërs 5:1
26 Aug 2024 11PM 1 min

Gretha Wiid - 2 Timoteus 1:9

Hy het ons gered en ons geroep om aan Hom toegewy te wees. Dit het Hy gedoen, nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en die genade wat Hy van ewigheid af in Christus Jesus aan ons geskenk het. 2 TIMOTEUS 1:9
22 Aug 2024 11PM 2 min

Lynette Beer - Jesaja 6:8

Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, stuur my. JESAJA 6:8
21 Aug 2024 11PM 2 min

Henry Pike - Filippense 2:13

want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae. FILIPPENSE 2:13
20 Aug 2024 11PM 2 min

Clement Martin - Romeine 12:6

Ons het gawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. Ons moet hierdie vermoëns reg gebruik. ROMEINE 12:6
19 Aug 2024 11PM 1 min

Erastus Beukes - Deuteronomium 31:6

Wees sterk en hou moed! Moenie vir hulle bang wees nie! Die Here julle God sal met julle wees. Hy sal julle nie in die steek laat nie en julle nie verlaat nie. DEUTERONOMIUM 31:6
18 Aug 2024 11PM 1 min

Mariette Loubsher - Josua 1:9

Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan. JOSUA 1:9
14 Aug 2024 11PM 1 min

Peter Kotze - Jeremia 33:3

Roep My aan, en Ek sal jou antwoord; Ek wil aan jou groot en onbegryplike dinge bekend maak wat jy nie geweet het nie. Jeremia 33:3
13 Aug 2024 11PM 1 min

Erastus Beukes - Kolossense 2:3

Die geheimenis is Christus en in Hom is al die verborge skatte van wysheid en kennis te vind. KOLOSSENSE 2:3
12 Aug 2024 11PM 1 min

Gretha Wiid - Psalms 32:8

Ek wil jou onderrig en jou die pad leer wat jy moet volg. Ek wil jou raad gee en my oog oor jou hou. PSALMS 32:8
11 Aug 2024 11PM 2 min

Henry Pike - Jesaja 41:10

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. JESAJA 41:10
5 Aug 2024 11PM 2 min
160 – 180