GROOTfm 90.5 Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

Die GROOT brekfis – saam met Ruben en Charonike

is die belangrikste maaltyd van die dag, so maak seker jy begin hom met ‘n GROOT brekfis!
Weekly Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy
1,563 Episodes
880 – 900

#DieGROOTBrekfis - Ross Learmonth - Young

Ross Learmonth het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor sy nuwe enkelsnit "Young" en sy nuwe opkomende album wat binnekort bekendgestel gaan word. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
2 Mar 2023 20 min

#DieGROOTBrekfis Die GROOT Trap - Wynand de Villiers

Wedren organiseerder van Die GROOT Trap, Wynand de Villiers, het met Ruben en Charonike gesels oor vanjaar se wedren wat plaasvind 2 April by die Sun Bet Arena in Pretoria. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
2 Mar 2023 15 min

#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe Inspirasie

Liezel van der Merwe van Intiem het 'n inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Ruben En Charonike gedeel rakende sosiale media en jou huwelik. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
1 Mar 2023 2 min

#DieGROOTBrekfis Dawie Roodt - Gryslys

Wat is die Gryslys? Hoof Ekonoom van die efficient groep, Dawie Roodt het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels daaroor. Luister gerus weer hier.
28 Feb 2023 17 min

#DieGROOTBrekfis Brendan Peyper - Nee of Ja

Brendan Peyper het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit, Nee of Ja wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
23 Feb 2023 22 min
880 – 900