Francois Viljoen van die Belasting Ombud het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor vertragings van uitbetalings deur SARS, gevallestudie bespreek en advies gegee oor hoe die saak opgelos kan word. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Laerskool Elarduspark se twee deelnemers, Bernard en Lané, het deelgeneem aan die vasvrae met Ruben en Charonike. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het,
Hoof van Laerskool Elarduspark, Mnr. Toy Human, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Die manne van Musiek soos Grond, Joshua na die Reën en Leon Gropp het by Charonike en Sonet kom kuier om te gesels oor die nuwe enkelsnit "Woordsom" Luister gerus weer as jy dit gemis het.
Lourens en Este van RAAF het op die GROOT Brekfis kom kuier om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Vrygelatenes". Luister gerus weer as jy dit gemis het
Hoof van Laerskool Menlo, Mnr. Pretorius, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Adv. Glynnis Breytenbach het op #DieGROOTBrekfis met Ruben Delmage en Charonike Nel gesels oor die Thabo Bester saga en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Lindie Strydom se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis met Rube en Charonike gemis? Luister gerus weer hier.
31 May 2023
2 min
760 – 780
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.