Die Binnelanders-aktrise Maude Sandham is nou een van slegs agt Suid-Afrikaners wat haar vaardighede geslyp het om hierdie onbekende, dog broodnodige verantwoordelikheid in die vermaakbedryf te dra.
“As ʼn mens geestelik, fisiek en psigies nooit gaan lê nie, as jy weet waar jou krag vandaan kom, sal jy al klaar beleef hoe die Here jou elke liewe dag van jou lewe vashou.”
“Die Here is getrou. Hy het my nog nooit in die steek gelaat nie. As ek weet ek is besig met dit wat hy vir my gegee het om te doen, dan is daar nie ʼn ding op die aarde wat onmoontlik is nie.”
“Hierdie week fokus ons op sosiale etiket. Van ongemaklike ysbrekers, toevallige geselsies tot die verwagting dat ons altyd ’n goeie eerste indruk moet skep.”
Het die gogga van die internetspeletjie wêreld jou ook al gebyt, of raak jy sommer nukkerig as jy dink aan hoeveel tyd jou kinders of kleinkinders spandeer deur met ander mense en vreemdelinge aanlyn te speel? Kom ons gesels oor die geleenthede en gevare in die internet- en aanlyn speletjie…
“My liefde vir die taal en my begeerte om suksesvol te wees, het bymekaar gekom toe ek besef het ek moet myself wees, en ek is ʼn tradisionele Afrikaanse ou.”
Luister gerus hoe Nataniël jou persoonlik na die Oppiwa-fees uitnooi. Dié Weskus-fees is soos ’n vet snoek in Julie of ’n bielie-galjoen in Desember, en dis ’n grote wat jy nie durf laat wegkom nie!
20 Feb 2023
1 min
400 – 420
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.