Arnie en Stephen gesels met die dubbele Wêreldbeker-wenner, Vincent Koch. Ons loer ook in by Protea hokkiespeler, Jacques van Tonder en die oud-Sprinbok, Warren Brosnihan
Ons gesels met Rapport se sportredakteur, Tinus van Staden, wat homself in Indië by die Krieketwêreldbeker bevind en ons praat ook met Sebastiaan de Klerk van die Bulls.
Stephen en Jacques bespreek die jongste nuus oor die Rugbywêreldbeker saam met die Bok-held, Kobus Wiese. Ons gesels ook oor die onlangse vertonings van die Proteas saam met Rapport se sportredakteur, Tinus van Staden
Stephen en Jacques kuier saam met Sylvester Booysen en Gustav Theunissen van Hoërskool Garsfontein en kyk terug na hul eerstespan se droom-seisoen. Ons bespreek ook die afskop van die rugby-Wêreldbeker en die Proteas se Wêreldbeker-groep.
Bokheld Hennie le Roux kuier saam met ons in die ateljee en reflekteer oor sy loopbaan en dáái oorwinning in 1995. Ons bespreek ook die Bokke se kanse om die wêreldbeker vir ʼn vierde keer te verower.
Stephen en Arnie gesels met sportjoernalis Annchen Nel en reflekteer oor die onlangse netbal Wêreldbeker en F1-kenner Sasha Marteningo deel sy gedagtes oor onder andere Red Bull se sukses en die toekoms van Ferrari. Stephen maak ook 'n draai by die Bulls se prysuitdeling en gesels met Kurt-Lee Arendse en…
Ruben Delmage het aangekondig dat hy vir nou eers halt roep aan #SlatDieSport. Na sowat 9 jaar saam as mede aanbieder van die program het Ruben Delmage afskeid geneem van die program. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het. Verder het hulle met Louis Koen ook gesels.
Frans Steyn het onlangs sy uittrede uit rugby aangekondig en hy het met Ruben en Arnold oor sy ongelooflike loopbaan gesels. Laura Wolfaardt van Vroue Protea span het ook by hulle aangesluit om oor haar toekennings te gesels asook haar skuif na Pretoria. Verder het hulle gesels met Muurbal SA…
13 Jul 2023
41 min
60 – 80
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.