
#SlatDieSport 2 November 2023 - Ilse Wicksell en Jan de Koning
Loading player...
Die voormalige SA-atleet en rekordhouer Ilse Wicksell kuier saam met ons in die ateljee en ons loer ook in by Jan de Koning van Rugby365.