Stephen gesels met die Suid-Afrikaanse atleet, Marlie Viljoen. Jacques staan in vir Arnie en ons bespreek skolerugby, die sesnasies en allerlei drama by Formule 1.
Die A-bond atletiek interhoër wenners, Die Hoërskool Menlopark, kuier saam met ons in die ateljee. Ons gesels ook met die kampioen diskusgooier Aiden Erasmus en die langafstand uitblinker Cian Oldknow.
#SlatdieSport kuier saam met die fluitjieblasers! Rugbyskeidsregter Jaco Peyper en die krieketskeidsregter Barry Lambson gesels telefonies met Stephen en Arnie.
Izelle Cilliers kuier by ons in die ateljee en vertel meer oor die komende Hockey 5's World Cup. Ons gesels ook met Gerda Steyn regstreeks vanuit Frankryk.
Die oud-Protea, Chris Morris en die Bulls se Cornal Hendricks kuier saam met ons in die ateljee.
30 Nov 2023
47 min
40 – 60
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.