Die NAMPO Alfa lewende hawe en jag, en buitelug ekspo se veeprogram stel nie net die grootste en beste stoetvee ten toon nie, daar is selfs plek vir die beskeie heuningby en donsige donkies. En dis die aldag wat 'n mens die geleentheid om van die 'wonderlikste' dier in die…
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
In die tweede deel van die gesprek tussen OFM Nuusredakteur, Morné van Rooyen en My Broadband-redakteur Jan Vermeulen oor Starlink, verskuif die fokus na die voordele vir plattelandse gemeenskappe…
OFM Nuusredakteur, Morné van Rooyen gesels met My Broadband-redakteur Jan Vermeulen oor Starlink se langverwagte toetrede tot die SA mark. In die eerste deel van die gesprek bespreek hulle ondermeer die effek op afgeleë landbougemeenskappe…
Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, het op 16 Oktober 2024 by die NG Kerk in Afrika, Delportshoop, in die Noord-Kaap, die land se aandag gevestig op die kritieke kwessie van voedselsekerheid tydens die viering van Wêreld Voedseldag. Die geleentheid, wat onder die tema “Reg tot kos vir ’n beter…
Marika Jakas, Hoof van Handel en Ekonomie van die EU-afvaardiging na Suid-Afrika, het by die onlangse AgriSA Green Horizons kongres van die geleenthede wat daar vir Suid-Afrikaanse produsente ontstaan, verduidelik…
Die Rooivleisprodusenteorganisasie bied eerskomende Donderdag ’n konferensie aan by Nampo Park in Bothaville. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr. Frikkie Maré, die uitvoerende hoof van die RPO oor wat konferensiegangers kan verwag.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger gesels met AgriSA HUB Johann Kotzé oor sy indrukke van die organisasie se jaarkongres en die pad vorentoe…
Johan Gunter gesels met Dr Jane Buys. Vrystaat Landbou het die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Polisie en Paaie, Jabu Mbalula en Elzabe Rockman, LUR vir landbou, die Polisie en weermag vergesel om die hoë misdaad areas teen die Lesothogrens te gaan besoek en hulle wou ook in gesprek tree met die…
Voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Landbou, Dina Pule, reflekteer oor haar oorsigbesoek aan Onderstepoort Biologiese Produkte, en die samewerking wat OBP benodig vanaf die Tesourie om hulle agterstand aan te spreek en gevolglik op te los…
John Steenhuisen, Minister van Landbou, het tydens sy toespraak by Agri SA se kongres in Kaapstad die noodsaaklikheid van vennootskappe en die rol van georganiseerde landbou in die groei van Suid-Afrika se landbousektor beklemtoon. "Dit is van kardinale belang om saam met Agri SA te werk, veral op 'n vieringsdag…
At AgriSA's Green Horizons conference in Cape Town, Agbiz chief economist, Wandile Sihlobo, led a panel discussion on investability of the food economy. "This panel, which was about investments in South Africa's agriculture, said stakeholders are optimistic about the business conditions in South Africa's agriculture. We had already seen that…
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Die lewende hawe- en buitelewe-ekspo, NAMPO Alfa, keer hierdie Oktober terug vir sy derde aflewering, wat beloof om nóg ’n indrukwekkende byeenkoms vir die Suid-Afrikaanse landbousektor te wees. Van 17 tot 19 Oktober 2024 sal die ekspo by NAMPO Park net buite Bothaville plaasvind. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met…
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met die voorsitter van Agri Securitas, Cobus van Zyl, by AgriSA se jaarkongres.
9 Oct 2024 11PM
3 min
320 – 340
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.