
Kinderontwikkeling, leesgereedheid asook ontwikkelings en leer probleme P1
Loading player...
Christine Ferreira gesels saam met Dr Melodie De Jager, neuro-wetenskaplike en die hoof van die Mind Moves Instituut oor Kinderontwikkeling, leesgereedheid asook ontwikkelings en leer probleme soos aan die hand van haar jongste boek Gravity.