
NWU-reeks: Episode 4 - Prof Hanlie Moss
Loading player...
In hierdie episode verduidelik Prof Hanlie Moss, Direkteur Navorsing: Fisieke aktiwiteit, Sport en Ontspanning aan die Noord-Wes Universiteit se Potchefstroomkampus, watter impak fisieke aktiwiteit op gesondheid het.