
#OFMFamilieFokus - Aanlyn werkswinkels gerig op ouers aangebied deur Dr Henning Gericke
Loading player...
In deel twee van ons gesprek met Dr Henning Gericke gesels hy oor die aanlyn werkswinkels wat hy aanbied met sy nuwe boek as riglyn. Luister gerus hier.