
God in Jou Vel
Loading player...
Vandag raak dinge weer persoonlik as ons jou VEL ondersoek vir wat die Here omtrend Homself in jou liggaam openbaar het. Verpleegspesialis Izelle Loots is die een wat ons hieromtrend inlig. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie.