
Sien God in die Planeet Pluto
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself... en ruimtefisikus, Ruhann Steyn, se kennis oor Pluto, die 9de eks-planeet vanaf die son, is verby interessant!