
God en die Reuse-ooruil
Loading player...
Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." So het die Here elke voël uniek geskape as 'n openabaring van Homself, en Sy manier van dink. Die dat ons voëlkenner, Andrew Buitendach aan ons die Reuse-ooruil bekendstel