
Spreeklewe - Dit gaan nie oor wat ander doen nie maar wat JY doen
Loading player...
Ons kyk na 1 Kor 10:31-33 wat sê "Doen alles tot eer van God" en "Moenie aanstoot geen nie..." Ons is soms baie vinnig om 'n vinger na iemand anders te wys maar vergeet soms dat ons minder op ander se doen en late moet fokus en meer op ons eie.