
Hoe om vrees te hanteer gedurende COVID-19
Loading player...
Hoe hanteer mens die stress en emosies van hierdie tyd? Dr. Gustav Gous bemoedig ons dat die Heilige Gees die een is wat jou in hierdie tyd kan troos, maar ook kan bemagtig.