
Volg die lig wat Lewe gee
Loading player...
Ons lewe tans in 'n baie donker tyd; alles is onseker en die toekoms is duister. Phillip Pretorius van Every Nation Tshwane het egter vir jou 'n boodskap van bemoediging - soos jy Jesus volg wat die Lig is, sal die antwoorde kom.