
Hoe om weer op te staan
Loading player...
Hoe tel jy weer die stukke op as jy jou toekoms voor jou oë sien verkrummel? Op hierdie stadium van die COVID-19 pandemie weet ons nog nie eers wat die totale omvang op die wêreld ekonomie gaan wees nie. As jy jouself op moedverlore se vlakte bevind, dan het Dr Gustav Gous 8 stappe wat jou gaan help om op te staan.