
Sien God in die Mossie
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gaan ons tuin toe en ons bekyk die Mossies wat elke dag net daar rondvlieg deur die oë van voëlkenner, Andrew Buitendach