
Sien God in die Aartappel
Loading player...
Rom 1:20 sê; "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." So vandag bekyk ons iets wat elke liewe huisgesin in die yskas aanhou... die nederige, maar indrukwekkende AARTAPPEL! Plantkundige, Kobus Coetzee vertel ons meer