Sien God in die Planeet Mercurius
Loading player...
Soms, al wat dit vat om God se betaan te erken en Sy hand te sien - is om op te kyk.
Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." So het die Here elke planeet geskape as 'n openbaring van Homself, en ruimtefisikus Ruhann Steyn se insigte oor Mercurius gaan jou verseker fassineer.