
Sien God in die Erdvark
Loading player...
Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." Vandag gaan ons weer wildtuin toe, en ons geniet wat die Here omtrend Homself openbaar in die Erdvark! Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg help met die een