
Sien God in die Bromvoël
Loading player...
Rom 1:20 sê "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." Vandag bekyk ons die Bromvoël, 'n baie skaars en selfs bedreigde voël, deur die oë van voëlkenner, Andrew Buitendach