
Sien God in die Planeet Aarde
Loading player...
Min dinge in die natuur verduidelik Rom 1:20 so goed soos ons planeet. Kry die familie saam en luister na hierdie insiggewende potgooi van ruimtefisikus, Ruhann Steyn (Het jy geweet dat vir die laaste 20 jaar daar nog altyd mense in die ruimte was en dus was die jaar 2000 die laaste jaar wat die totale mensdom almal op die aarde was?)