
Community Disability - Waarom is mense met 'n minder sigbare vorm van gestremdheid so kwesbaar?
Loading player...
18.08.2020 - Waarom is mense met 'n minder sigbare vorm van gestremdheid so kwesbaar? - Fanie du Toit - Skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestemdheid in Suid Afrika. Hy is ook intensief betrokke vir die afgelope jare by die bemagtiging van Mense met Gestremdhede in Suid Afrika. Hy het sy gehoor in 1979 verloor agv n Weermag ongeluk en verstaan die lewe van die persoon met 'n gestermdheid.