
Community Disability - Marina Clark - Chairperson of South African Disability
Loading player...
Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het in 2015 Relolusie 68.20 onderteken wat fokus op epilepsie Wêreldwye impak van epilepsie en die behoefte om hierdie toestand op naionale vlak aan te spreek. Wat is die fokus van hierdie resolusio en hoe word dit in Suid-Afrika aangepak