
#JouMenseMyMense – Melanie se ma, 22 April 2020
Loading player...
Ons deel die storie van die suster wat in die neonatale intensiewe eenheid van die hospitaal werk met die klein babatjies wat so vroeg gebore word en dan in die aande huis toe gaan om na haar eie ma om te sien wat al 10 jaar gelede met onder andere Alzheimers, Dementia en Lupus gediagnoseer is.
Ons essensiële werkers soos verpleegsters, susters, dokters – dien ons na die beste van hulle vermoë terwyl ons nooit eers sal weet wat hulle by die huis ook hanteer nie.
Ons essensiële werkers soos verpleegsters, susters, dokters – dien ons na die beste van hulle vermoë terwyl ons nooit eers sal weet wat hulle by die huis ook hanteer nie.