
Gehoorfokusweek met Deon Ceronio - 6 Maart 2020
Loading player...
Vandeesweek fokus ons op gehoor. Shandor Potgieter gesels met oudioloog, Deon Ceronio, gesels oor watse tipes behandeling daar is vir gehoorverlies.