#SlatDiePad Paul Smit oor Ritme vind in verhouding en sterkpunte
Loading player...
Paul Smit, verhouding spesialis, het op #SlatDiePad kom kuier om te gesels oor verhoudings.
1. Verhoudings se energie bestaan uit die teenoorgestelde energie (opposites). Is dit waar? Hoekom is dit die energie wat ‘n verhouding se sukses kan bepaal of sy vernietiging kan beteken?
2. Hoe kan paartjies ‘n goeie ritme skep om die opposites te gebruik om ‘n sterk verhouding te bou?
3. Die Strengthsfinder assesering: n instrument om die opposite energie in ‘n verhouding te verstaan en verhoudings te verbeter: Wat is die strengthsfinder assesering en hoe word dit gebruik om verhoudingsdinamika te groei?