
#SlatDiePad Paul Smit oor "Triggers" in verhoudings
Loading player...
Paul Smit, Verhouding spesialis, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage kom inloer om te gesels oor "triggers" in verhoudings.
1. Wat is ‘n Trigger?
2. Hoe vorm ‘n trigger?
3. Hoe herken ek ‘n trigger?
4. Hoe genees ons van triggers?
Luister gerus weer hier na die Podcast.
1. Wat is ‘n Trigger?
2. Hoe vorm ‘n trigger?
3. Hoe herken ek ‘n trigger?
4. Hoe genees ons van triggers?
Luister gerus weer hier na die Podcast.