
Leatitea du Plessis van Standard Bank Namibie was ons gas vanoggend in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek
Loading player...
Leatitea du Plessis van Standard Bank Namibie was ons gas vanoggend in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek. Hulle kom gesels ondermeer hoe jy te werk kan gaan om aandele by Standard Bank Namibie te koop en wat die proses daarvan behels.