
Jy moet ‘n draai gaan maak by M+Z Motors in Swakopmund hierdie naweek
Loading player...
Jy moet ‘n draai gaan maak by M+Z Motors in Swakopmund hierdie naweek. Jy kan die nuutste Mercedes Benz en Jeep voertuie kom besigtig, maar dit is nie al nie!! Jy kan ook Harley Davidson Motorfietse vir ‘n toetsrit neem.