
Tommy Larkan, SA Whisky Meester kuier in die Uitsaai-Boetiek
Loading player...
Tommy Larkan wat 'n Whisky Meester is het kom kuier in die Kosmos 94.1 Uitsaai-Boetiek. Hy is vanjaar by die FNB Whisky Festival. Dit word by Windhoek Country Club Resort gehou op Saterdag 27 Julie 2019.