
Mej. WHS gee N$ 1000 weg in Win a Car kompetisie
Loading player...
Tyler Kibble, Mej. WHS 2019 het vanoggend tussen 7 en 8 by Jean-Louis Knouwds en Joretha Taylor in die Uitsaai-Boetiek kom kuier om die wenner van N$ 1 000.00 dollar kontant bekend te maak in die Win a Car kompetisie. Besoek Kosmos 94.1 se Facebook blad om deel te neem aan die Win a Car kompetisie van WHS.