
Jesus Film Projek
Loading player...
GROOTfm 90.5 — Hullebediening is drievoudig: 1.) Mike is verantwoordelik vir al die Jesus Film Projek spanne in Suid Africa se film wys toerusting. 2.) Natasha is die koördineerder vir die Magdalena Vroue Film strategie in Suid Afrika en 3.) Hulle is die stigters van Eco Ministry waar ons uitreik onder staf met die Jesus Film Projek Strategie in die eko toerisme bedryf.