
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Voortrekker Eeufees
Loading player...
GROOTfm 90.5 het by Laerskool Voortrekker Eeufees gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met die Hoof, Mnr. Gerhard Claassen gesels asook met die Hoofleiers, Marsu Bos en Litha Adonis. Die kunstenaar vir die oggend was Ruan Josh en hy het ook kom inloer om bietjie met ons te gesels. Luister weer hier na die #PodCast.