
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Totiusdal
Loading player...
GROOTfm 90.5 het by Laerskool Totiusdal gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Mnr. Johan Gates gesels asook met Arno van der Merwe, Elsje Styger, Megan Smit en Heinrich Roux. Die kunstenaar vir die oggend - Leah het ook kom chat. Luister weer hier na die #PodCast.