
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Hoërskool Zwartkop
Loading player...
Ruben Delmage en die #GROOTGees span het by Hoërskool Zwartkop gaan kuier vir die #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2018. Hy het onder andere gesels met die Hoof - Dr. Dewald Strydom en die Hoofleiers - Heinrich Nienaber en Alta Bruwer. Die kunstenaar vir die oggend was Lee Scott en hy het ook ingeloer om bietjie met ons te gesels. Luister weer hier na die #Podcast