
#SKOOLMETDIEBESTEGEES Laerskool Magalieskruin
Loading player...
GROOTfm 90.5 het by Laerskool Magalieskruin gaan inloer om hulle gees te toets! Ruben Delmage het met Dr. Carolien van Heerden gesels asook twee van die Graad 7 verteenwoordigers - Jayden Oosthuizen en Nieke Jonker. Luister gerus weer hier na die Podcast!