
Lindie Strydom Inpirasie
Loading player...
Ek dink nie ‘n leier is noodwendig iemand wat vir sy mense net “stappies om te volg” gee nie. Hy doen méér as dit! Hy is bereid om voor te loop en deur sy voetstappe die rigting aan te dui! Wees só ‘n leier en volg so ‘n leier – Jesus!