
Lindie Strydom Inspirasie
Loading player...
God se familie en vriende (8). Ons antwoord op Jesus se “gaan tot by die uithoeke van die wêreld” om mense deel te maak van God se familie, begin soms by die 3 sekondes wat ons bereid om te wag by die stopstraat of wanneer ons sien iemand se skouers hang.