
Lindie Strydom Inspirasie
Loading player...
God se familie en vriende (7). Groet is ‘n universele taal wat almal verstaan en iets wat ons almal kan doen om Suid-Afrika ‘n beter plek te maak. En dit sê baie meer as net “hallo”! Dit sê “ek sien jou raak”! Ek is bereid om my besige agenda te onderbreek om jou hier wees te erken!