
Lindie Strydom Inspirasie
Loading player...
God se familie en vriende – my familie en vriende (6). Elke persoon wat iets van my vra of in my drom grawe vir kos, my pla en irriteer en boelie en anders as ek dink en lyk en ruik, is ‘n kosbare kind van God in Sy beeld geskape, vir wie ek moet lief wees!