
Lindie Strydom Inspirasie
Loading player...
“Laat dié wat op U hulp staat maak, altyddeur sê: ‘Die Here is groot!’” (Ps.40:17) ‘n Sterk verklaring van Dawid ten spyte van sy eie swakheid en ‘n baie real getuienis wat net moontlik is omdat Dawid God ken as ‘n Here wat sy hulpkreet hoor en nie bang is om Sy hande vuil te maak om hom te red of te help nie. Word selfs verder vergroot, Here! “Thy LORD be magnified!” te midde van my omstandighede!