Lee Strobel - The Case for Christ Movie op #SlatDiePad
Loading player...
Ons het 14 Junie 2017 op #SlatDiePad met Lee Strobel oor "The Case For Christ" film gesels. Die film handel oor Lee se lewe.
'n Ongelooflike film van Lee - joernalis en ook ateïs wat sy lewe lank net die waarheid moet probeer bewys totdat sy vrou hom eendag met 'n nuwe uitdaging konfronteer... Om die regte "Waarheid" te bewys...
Vir meer besonderhede en presies waar dit gesien sal kan word besoek: http://www.thecaseforchristmovie.co.za/