
#SKOOLMETDIEBESTEGEES projek 2017 Laerskool Danie Malan
Loading player...
GROOTfm 90.5, Beeld en ander borge gaan deur die loop van die jaar skole in en om Pretoria se gees en hartklop toets. Ruben Delmage het regstreeks uitgesaai vanaf Laerskool Danie Malan en hier is hoe dit gegaan het! Onderhoude: Hoof Me. Hettie Smith Hoofleiers: Xandeer Bronkhorst en Monika Vos asook Kunstenaar: Brendan Peyper.