
#GAANbos - Ruben Delmage
Loading player...
2017 se #SKOOLMETDIEBESTEGEES projek gaan na die volgende vlak toe met 'n splinternuwe liedjie geskryf deur Ruben Delmage, Izaan Steenkamp en vervaardig deur Josh Oosthuizen van Oriison... Kinders kan hierdie liedjie hier gratis aflaai, die bewegings leer en as die GROOTfm 90.5 span tesame met al die borge kom kuier hulle beste "moves" uithaal en wys!